24/7 National Hotline: 0860 163 272 info@neasa.co.za

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van die Nasionale Werkgewers Organisasie, NEASA, gesels met RSG oor die nuut aangekondigde styging in elektrisiteit prys en hoe dit besighede affekteer.